Die trustees, Rey Nell, Christiaan Hoek en Welma de Klerk is almal reeds sedert 2007 by Nell Hoek betrokke. Hul het oorvloedige kennis en ervaring om u van die nodige raad en diens ten opsigte van u besigheid te voorsien. Nell Hoek is kenners op die gebied van oudit, rekeningkunde, belasting, boedelbeplanning, stelsels, besigheidstrukture en so meer. Ons kliënte is verspreid regoor Namibië, maar ons primêre fokus is besighede in die suide van die land. Ons bedien boerdery-, kleinhandel-, groothandel-, toerisme-, vissery- en dienstebesighede van al die rekeningkundige dienste wat ‘n moderne besigheid vereis.
ansvarsfullt spel casino utan svensk licens
Mostbet casino
Vox Casino zapewnia bezpieczne i szybkie metody płatności dla klientów.

